26

March

Ek begin deur slaap

Of ten minste, ek slaap nie meer in die aand soos ‘n budgie op mamma se skouer nie, maar soos ‘n mensie in die bed…. Ja, mamma en pappa se bed, maar ten minste ‘n bed! My sooibrand begin ook beter en beter word – mamma hulle reken en word nou mooi groot! Ek sal […]

3

March

My Ouma Trou

Jip, ek weet dit klink snaaks… Dis darem haar tweede troue. Dit is by die mooiste wildsplaas naby Loskopdam. Sy en Oupa Kallie het al te mooi gelyk. Ouma het so mooi gelyk, Oupa Kallie het sommer ‘n traantjie gepik… Ek het ‘n pragtige pienk rokkie aangehad – ek het soos ‘n regte dogtertjie gelyk […]