17

April

Ek kan met julle praat!

Julle moet net mooi luister wat ek sė. Julle groot mense dis sommer net “koe”-geluidjies, maar entlik praat ek al vol sinne met julle. Ek smile ook my mooiste smile as ek sien jullle gee al julle aandag vir my! Ek verdien mos al julle aandag, né? Ek wil ooks ommer nie meer net lê […]