26

May

Anneke girly girl

Mamma trek my so mooi aan. Kyk my mooi minnie rokkie ( wat ek by my Tannie Monique gekry het). Dit was spesiaal vir my ouma Cielie en oupa Kallie wat kom kuier het.

26

May

Boeta en ek

Hi almal My boeta Franco is soooo lief vir my julle. Hy gee my altyd drukkies en wys vir my die speelgoed,spesifiek die puzzle stukkies en wil he ek moet saamspeel. Een van die dae is ek groot genoeg boeta belowe. </a ——-edit—— Nou dat ek groot genoeg is om te speel, is dit so […]

26

May

Ons nuwe huisie

Kyk julle – pappa is besig om die ou woef-huis in ‘n huis vir my en boeta te verander! Hy het vandag vir ons ‘n venster in gesny, en die huisie binne gewas! Hy sê hy gaan môre die venster insit sodat ons hom kan oop en toe maak, en hom dan weer was; net […]