28

June

Sit baba dogtertjie

Ek en ouma Fanny oefen elke dag om bietjie te sit julle. Pappa het vandag dat ek vir sulke klein rukkies alleen sit en het ek dit reggekry hoor! Nogal met my handjies gekeer as ek wil omval en als. Trots op jou klein Anneke!

28

June

Ouma Fanny en ekke

Hi julle. Ek is nou 5 maande oud en moes mamma weer terug gaan werk toe. Ek en mamma het so lekker gebond die afgelope 5 maande, maar ek is nou mooi groot en tyd vir ‘n nuwe hoofstuk in my lewe om te begin. Ouma Fanny kyk deesdae na my en noem sy haarself […]

21

June

Delikate Dermpies

Hi julle, Ek begin bietjie vaste kossies eet en bottel melk drink! Jipee! Mamma sê ek raak groot. Die enigste probleem is dat dit my delikate dermpies omkrap en verstop! Ek was so verstop, my neus was selfs toe… Ai, arme ek. 🙁