15

July

My boeta die teroris

A picture paints a thousand words! En daai duisend woorde handel oor die chaos wat my boeta in arme ouma Cielie se sitkamer veroorsaak het hierdie naweek…

12

July

Ek hou nie van slaap nie

Ek meen – hoekom nou slaap as jy kan wakker bly? Veral as Mamma en Pappa dan al hulle aandag net aan my gee. Al is dit net sodat ek nie (weer) vir boeta wakker raas 3:00 in die oggend nie… Lief jou Mamma