19

August

Tande en ekke

Ek het julle mos gesê dis nie maklik om tande te kry nie… Ek eet sommer my kameelperd se hele voet op. Dit proe nie regtig lekker nie, maar dit help so bietjie vir die gums…

19

August

Slaaptyd…

Julle, dis nie lekker om tande te kry nie. Dit hou my wakker deur die aande. So as ek regtig moeg is, dan val ek sommer net om en slaap

1

August

Eerste Skooldag

En toe gebeur dit… Pappa het my vandag saam met boeta in die kar gestop, en my by so ander plek gaan aflaai Hy noem dit die Skooltjie Ek het nie omgegee nie – daar was baie ander maatjies, en so baie speelgoed. Almal dink ek is die vriendelikste kind ooit! (Wat hulle nie weet […]