12

September

3 in ‘n ry

Yip, ek het die laaste drie aande regdeur in my eie bed geslaap! Ek reverse net in die bed rond, so my voete hang deur die kot se tralies. Mamma dink dit is baie snaaks…