31

October

Floaters

As  Boeta ‘n floater in die bad mag los, mag ek ook mos … Let’s just say that tonight was my night… Lief jou Mamma!

22

October

Ek raak mobile

Ja nee, dis noi tyd om nou te begin beweeg! Mamma en Pappa moet my probeer by bly, want ek begin kruip! Pappa sê ek lyk soos ‘n tri-pod, want ek kruip op twee hande, en net een beentjie… Ten minste kan ek nou rond beweeg 🙂

2

October

My Eerste Tand

Jipee! My eerste tand is deur! Nou kan ek begin slapies tel tot die tande muis kom kuier