5

November

Hier kom ‘n ding

Jip, ek het vanaand die eerste keer teen ‘n bank self opgestaan! Ek gaan een van die dae begin rond hardloop. Ek hoop maar mamma en pappa is reg daarvoor.