24

December

Dankie tog vir daai swembad

Dit was vandag 35 grade! Ons het sommer maar dieheel dag in die swembad gesti. Maar eers nadat pappa vir `n koedoe `n broodjie gegee het.

22

December

Sjoe dis warm!

In Marloth Park! Dit was so 33 grade vandag. Die heel dag! Gelukkig is hier ‘n swembad by Ouma se huis – dis nogal lekker om te swem En Ouma se pappagaai is ook hier, ek hou van Tequila. Ek roep haar die heel tyd so “whoo hoo” Ons sal more probeer wakker bly ind […]

16

December

Groot Dogtertjie

Hi Julle, ek kan nou al my eie bottel vashou en daar uit drink! Ek raak nou mooi groot

11

December

As boeta mag

Dan mag ek ook… Ek het middel-oor infeksie, so my koors was ook so 39 grade die hele naweek. Mamma en pappa het my in Delmas gelos Sondag sodat Ouma my sommer kan dokter toe vat. Wel, ek weet nie wat hy vir my gegee het nie, maar ek voel vandag sommer stukke beter? Dankie […]