29

January

Double Step

Ek begin nou ernstig Double Step! As pappa en mamma my weer sien, hardloop ek sommer na hulle toe. (Ja, ek is nog steeds in Delmas, Mamma werk nog BAAAAIE lang ure)

21

January

Hier kom ek!

Hier is die bewys! Ek begin loop Ek kuier bietjie by Ouma en Oupa die week, en hopelik kan ek mooi loop voordat mamma en pappa my kom haal!

21

January

Ek kan Staan – wel, soortvan

Dit voel baie snaaks om op my eie 2 voete te staan! Pappa sê ek moet begin gewoond raak aan die gevoel – hy reken ek gaan een van die dae universiteit toe! Ek loop / val ook so 2 trëe op ‘n slag! Hopelik kan ek gou hierdie hele “loop” ding onder die knieg […]

16

January

Happy Birthday – to ME!

Jipee! Ek is een. Vandag was my verjaarsdag en ek is nou officially nie meer 0 nie, maar 1 Mamma het vir my cupcakes skool toe ingesit, en ek en my maatjies het dit sommer verorber! Dankie mamma