16

March

See Toe

Yipee!!! Ons is by die see! Ons het so lekker geswem, selfs al het die wind gewaai. Daar was so baie water, en dis sout – so my neusie is sommer nou silwer skoon…

10

March

K-R-O-E-P

Ja nee. Pappa sê ek blaf soos ‘n siek see-leeu… My koors was weer die heel naweek so tussen en 38 en 40 Lyk darem of die medisyne begin werk, miskien slaap ek vanaand. (As ek nie slaap nie, slaap niemand nie)