23

April

Maggggggg!

Ja nee, dis een van my eerste woorde! As boeta mag, dan mag ek ook – en moenie dink mamma en pappa kan my van plan laat verander nie Ek kan ook al mamma en pappa sê, en ek probeer alles na-aap wat mamma vir my sê