27

June

Muis

Yip, as Pappa vir boeta kan “Muis” noem, kan ek seker ook DIt klink net anders – ek het nog nie so baie tande soos pappa nie, so die wind fluit lekker as ek hom roep… Amper iets soos “Mui-ui-shhhh” Lief jou boeta