29

August

Batman!

Enough said…

11

August

Mon-toos

Of eintlik mongoose… maar ek kan nog nie mooi praat nie Jip, hier het gister 20 mongooses kom kuier hier op Marloth. En vlakvarke, en zebra’s, en koedoe’s Sjoe dis lekker hier!