11

October

Choas, absolute chaos

Daar kom ‘n tyd in elke huis se lewe wat hy moet oor geverf en reg gemaak word. Daai tyd is nou hier vir ons huis… Die stoep word oorgedoen, die krake word uitgekap en opgevul, en hopelik word die hele huis dan volgende week geverf. Kyk bietjie hierdie fotos: Lekker prettig nè? Miskien gaan […]

11

October

Ek word nou groot

Yip – ek het sommer 2 keer vir my jufrou gevra om my toilet toe te vat. Ek probeer nou so gou as moontlik van die doeke af kom. Die nat goed pla my nou net. Maar so met die groot word, word die stampe en skrape ook groot… Mamma reken daar is nie ‘n […]