24

November

Sterkte boetie muis

Ai julle, my hartjie was vanmiddag so seer. Mamma en Pappa het my by Ouma Cielie en Oupa Kallie gelos in Middelburg. Hulle sê dis omdat boetie more sy mangels moet laat uithaal Ek was baie hartseer, maar Ouma kyk so mooi na my Ek sien weer vir boetie-hulle sommer gou Sterkte boetie muis!

16

November

Sommer Somer Pret

Sjoe dis lekker as dit warm is. Dan kan ek en boetie buite in doe water speel!

7

November

Partytjie tyd

Yip. Darryl het saterdag verjaar, en ons het bietjie gaan kuier Kyk hoe mooi het sulke oulike tannies my gesiggie geverf!