15

December

So lekker soos treinry

Yip. Dis baie lekker om trein te ry! Ons almal het vandag pretoria toe gery. Sommer net. Die trein ry baie vinning Boetie is al so groot, hy moes sy eie kaartjie kry. Ek is nog klein, ek hoef nog nie te betaal nie. Dit was baie lekker Dankie Mamma en Pappa