17

January

Skool verjaarsdag

Hi almal, Dis wat my juffrou vir my gegee het gister. Sy is so baie lief vir my

16

January

Gelukkig verjaarsdag aan…. my

Jip, ek is nou 2 jaar oud. Kan julle dit glo? Dankie aan almal wat laas naweek hier was vir my partytjie, en vir al die lekker eetgoedjies wat mamma gemaak het Ek en my maatjies het vandag cup cackes by die skool geeet. Dit was baie lekker. En toe, daarna, het pappa en mamma […]