26

February

Nee, dit sneeu nie

Dit was net ‘n baie groot hael storm! Ons sandpit is heeltemal oor stroom en vol ys… Ek wonder hoekom mamma en pappa nie wil hê dat ek en boetie daarin moet speel nie…

26

February

Vakansie in Sondela

Dankie Mamma en Pappa vir ‘n awesome vakansie. Jip, ons het laas naweek bietjie in ‘n tent gaan kamp Dit was hope pret! Ons was so naby aan die jungle gym en swembad,  en ons het hope cool goed gedoen, ek en mamma her sommer ‘n koei gemelk en daar was ook wilde diere. Ons […]

5

February

Reen. Watse reen?

Kyk ne, as dit hier reen, dan reen dit Kyk hoe lyk ons sandpit (wat eers ‘n swembad was) Ek wonder of ons kan rys plant…

5

February

Eina Tannie!

Hoekom moet mens inentings kry? Die goed maak net seer, en dan voel ek sommer nie lekker nie. Gelukkig was Pappa en Muis saam met my, net om so bietjie te troos. Kom ons kyk of ek dit deur die aand kan maak