My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Daily Archives: August 18, 2010

As Ek wakker is

Hi Almal,

dit is hoe ek lyk as ek wa-wyd wakker is

Wakker Baba

Dankie Almal

Dankie almal wat kom kyk het hoe ek in die hospitaal gelyk het. Ek en mamma (en seker pappa) het dit waardeer.

Ek gaan gereeld nuwe goed hier neerskryf, so julle is altyd welkom om te kom kyk wat ek doen deur die dag.

Franco Handjie

Hello world!

Hello WORLD!

I am one week old today, and still trying to get the hang of this crazy place you call Earth, but I’ll get there.