My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Daily Archives: August 19, 2010

Pyn en Leiding

Hi almal. Ek wil julle maar net laat weet dat ek vandag bietjie moeilik was en dat ek die heel oggend gehuil het. Arme mamma het amper mal geraak. Sy het ook uitgevind dat sy baie dinge met 1 hand kan doen. 😉

Sy was ook by Dr Milos, en volgens hom doen mamma fine. Sy kan weer oor ‘n week kar bestuur.

Soet wees… (Nie soos ek nie)