My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Daily Archives: August 20, 2010

Suprise visit, Auntie Sherri and Uncle Devon

Thank you so much to Auntie Sherrie and Uncle Devon for comming to say a special Hello. I was on best behaviour and appreciated it so much! I already sommer love them lots.

Auntie Sherri truly has the most beautiful blond hair, and I could not stop looking at the pretty auntie.Uncle Devon’s hair not that pretty… but still nice big arms and hands to make me feel save.

Also, Aunti Rose saw me first in hospital, but I saw uncle Devon first back from Botswana.

Thanks for the visit!

Die ding staan so… letterlik!

Imagine dievolgende scenario:
Franco het ‘n doek ruil, en mamma eye daai ding so, (daai ding aka pistooltjie). Sien Mamma weet uit ervaring wanneer die pistooltjie gelaai is, met ander woorde dit staan so…
Vandag omdat mamma so worry oor die min slaap, kyk mamma die gelaaide pistooltjie mis…
Jip, Weeeeeee… orals! Oh my word, die klere, die ruil mat, die handoek, die babes. Ai.
Toe kry Franco sommer ‘n een hand, waslappie onderent alleen bad. Dit het nie vir die gehuil gehelp nie.

En die drama alles voor 12h00 die oggend en sonder dat Franco nog een oog toegemaak het!

Franco aan mamma:” Haha, dit nou lekker snaakse storie waaroor almal eendag vir my gaan lag, maar ek hoop mamma het gesien hoe ruk my lyfie van die koue… ma moet leer om dinge vinniger te doen verdomp. Dit sal help dat die filter nie cleaning nodig het nie!”

Daai Diesel filter…

Ok, so die ding met daai diesel filter, soos my pappa dit verduidelik het, is dat die diesel in RSA nie skoon/goed genoeg is vir die delikate tegnologie van die Golf nie. So die damn filter blok.

Hier is ‘n gedagte wat ek dan gou met my mamma wil deel:
Sien mamma, ek is die delikaatste, fynste perfekste mensie wat Jesus gemaak het, en omdat ek nie slapies nie kry ek nie genoeg goeie “diesel” in my magie nie. Net so bietjie bietjie deur die huil buie deur. So ek brand vas mamma. Dis hoekom ek so moet skree mamma. Ai toggie.

Anyway, mamma teen die trand lyk my loopbaan goed as a diesel mechanic eendag…

Sweet dreams…

Mamma vandag was my handjies in mond en rondom gesig, ek het gegaap, nies en gehik, ek het gefight met my handjies en het my ruggie krom getrek. ek fight want ek is moeg , ek wil groei, sterk word mamma. Nou is ek so moeg, dis wat ek se as ek so erg skree mamma. kannie harder skree , luister tog, EK IS MOEG!!!

Dink my pappa sal trots wees op my, ek het nou net my longe so skoon geskree, amper net soos sy diesel filter van die golf nou die dag.

twee goeie goed uit die erge huil sessie wat mamma voor dankbaar is:
– daars niks fout met die babes se longe en stembande en
– gelukkig ruik ek nie so erg soos daai diesel filter van pappa na my huil sessie nie… mamma het die doek voor die tyd gecheck… 😉