My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Daily Archives: August 21, 2010

FREEDOM!

En nee, ek is nie William Wallace nie… Maar my naelstring het gister aand afgekom, so ek is nou nie meer so baie gebind an mamma nie. (En ek het nou my eie naeltjie)