My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Monthly Archives: September 2011

Franco kry `n ..

nuwe huis!

Jip, die oordrag is uit eindelik oorgedra… Nou moet die verkoop nog net deurgaan. Ons trek Vrydag oor `n week. JIPEE

Franco kry ‘n swaai by Ouma Cielie!

Hi Julle

Ek het die coolste slimste pappa en Oom. Ons het die naweek lekker by Ouma Cielie gekuier en buite daar by die afdak, sien pappa toe ‘n tou en choef chaf bou hy en oom Jaco vir my ‘n swaai! Sjoe, ek hou baie van swaai julle. Kyk net hoe lekker lag ek!

Baie dankie pappa, jy is awesome!