Monthly Archives: June 2012
Ek kan tel!
Of ten minste – ek kan sewe sê as iemand tot by ses getel het, en ek weet na nege kom tien!
Mamma dink ek is die slimste seuntjie ooit!