My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Monthly Archives: October 2012

En toe los hulle ons…

By Ouma en Oupa Delmas (en met “hulle” bedoel ek mamma en pappa)

Mamma en pappa het bietjie gaan krieket kyk op Wanderers, en Ouma en Oupa moes baby-sit

Dankie Ouma en Oupa

Pappa sê hy sal later fotos opsit

Ons Nuwe Sandpit

Of ons ou swembad…. Hang af hoe jy daarna kyk.

Jip! Ons kry ‘n lekker groot sandpit vandag. Ek kan nie meer wag nie.

Pappa reken dis makliker om ‘n sandpit in stand te hou as ‘n swembad. Veral een wat yskoud is, lek, klein is, en as daar ‘n groot swembad in die kompleks is

Ek sal julle later wys hoe lyk hy as hy klaar is.