My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Daily Archives: October 5, 2012

Ons Nuwe Sandpit

Of ons ou swembad…. Hang af hoe jy daarna kyk.

Jip! Ons kry ‘n lekker groot sandpit vandag. Ek kan nie meer wag nie.

Pappa reken dis makliker om ‘n sandpit in stand te hou as ‘n swembad. Veral een wat yskoud is, lek, klein is, en as daar ‘n groot swembad in die kompleks is

Ek sal julle later wys hoe lyk hy as hy klaar is.