Monthly Archives: November 2012
Bring die Selotape
want dis hoe ek en Ouma al my boeke regmaak wat se bladsytjies bietjie skeur.
Die enigste verksil is, die keer was dit nie `n boekie nie, maar `n Taxi wat stukkend was langs die pad. As pappa se: “kyk, daai taxi is stukkend” dan kan ons dit mos regmaak met selotape. Ek verstaan nie hoekom pappa so vir my gelag het nie…