Pappa se werk Dis vir my lekker as ek na pappa se werk toe kan gaan! Daar is so baie kabels en liggies wat flikker! Pappa sê ek mag net nie die kabel uit trek nie, want dan kan hulle rekenaars nie meer werk nie
Oom Jaco se nuwe Woef Kyk julle, dis Oom Jaco se woef Max. Hy is nog ‘n klein baba woefie Oom Jaco sê hy is net so oud soos Sussa as jy sy woef-jare na mens-jare verander