Kyk, die saak staan so – hoekom moet ek die puzzle reg om bou, as ek hom onderste bo kan draai, en hom dan kan bou? Pappa sê dis weird dat ek dit kan reg kry
Kyk hoe hoog gaan ons – ‘n hele 100 meter! Sjoe, dis hoog, en ons kan tot by mammaa se kantoor sien! Dankie Ouma en Oupa dat julle by ons kom kuier het. Dit was baie lekker