Gewonder hoekom is julle so stil die naweek. Die was net so koud hier in Middelburg Zortjie maak hom self toe met sy kombers. Die groot mense mors met my seuntjie, Ouma wag tot jy groter is dan kan jy hulle bloedneus slaan as julle jou so straf. Of dalk moet jy hulle sommer nou al so ‘n kop stamp gee.

Liefde
Oupa en Ouma Middelburg