My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Ek speel met Bubbles

Kyk hoe lekker speel ek met seep bubbles.

Dis die beste goed ooit. En ek hou nie daarvan as mense probeer steel-fotos van my neem nie…

2 Responses to Ek speel met Bubbles

  • jaco says:

    Hi Hi Franco 2011/08/11

    Baie baie geluk met jou eerste verjaardag, hoop dat dit ‘n wonderlike dag en jaar vir jou sal wees, en dat jy nie vir mamma en pappa te veel grys hare sal gee nie, geniet elke oomblik daar van.

    Groete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*