My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Franco Word Een!

Ja, daar is net een Franco, maar die een is nou 1 jaar oud!

Ek het sommer vandag vir my maatjies by die skool cupcakes gevat. Ons het vrek lekker geeet en sommer lekker gespeel. Mamma en pappa het vir my boekies gekoop en my oumas het bou-blokkies en nog boekies gekoop. Ek dink ek is die gelukkigste klein Franco!

One Response to Franco Word Een!

  • Ouma en Oupa Middelburg says:

    Jipee Franco is een jaar oud. Ouma en Oupa wag nog vir die groot verjaarsdag partytjie alhoewel ouma dink Oupa gaan dan in die Noord Kaap wees.

    Liefde

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*