My life. From 11 August 2010, 'till tomorrow

Boy’s Night

Jip, dis net ek en pappa by die huis. Ouma en Oupa Delmas is nou nou huis toe. Hulle het vir my kom kuier. Dit is lekker, want hulle kom haal my by die skooltjie

Pappa sê ons is alleen, want sussa is in die hospitaal. Kyk maar hier: http://annekebogaard.wordpress.com/2012/02/14/valentynsdag-se-naam-word-verander/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*