Ons eerste troeteldiere Jip, ons het ons eerste troeteldiere gekry! 2 klein goudvissies. Ons is so opgewonde, ons kan nie eers stil staan vir ‘n foto nie… Dankie Mamma, ons sal hulle mooi oppas!
Leave a Reply Cancel reply Your email address will not be published. Required fields are marked *Comment Name * Email * Website CAPTCHA Code *
Leave a Reply